Recommended Services
Supported Scripts
π Live & Upcoming Programs
π΄ LIVE NOW
Landman
Tommy se kartelprobleme raak al hoe ernstiger. Angela en Ainsley begin hul nuwe gemeenskap verken
π 8:00 PM - 8:30 PM
Hannes Aan Huis
Dis die seisoen-finale en ons is opgetof vir 'n aanklop by die paleis-van-'n-huis van Die Real Housewives van die Wynlande se Anita Lloyd
π 8:30 PM - 9:00 PM
Bravo!
Dit is Paasfees en natuurlik weer tyd vir een van Bravo! se bekende Langtafel-kuiers. Sjef Mynhardt Joubert bedien 'n Turkse ontbyt vir 'n intieme kuier
π 9:00 PM - 9:30 PM
Overbergbewoners
aggie Jantjies & Suurbraak Villagers'. Kyk op die oewers, in die water of die lug bo die Buffeljagsdam en daar's die eksentrieke Kosie van Zyl. Ons eindig in die skilderagtige Suurbraak met Maggy Jantjies en die dorpenaars
π 9:30 PM - 10:30 PM
Voetspore
uriname'. Suriname is ietwat van 'n eiland op die vasteland. Die meeste mense woon in die hoofstad Paramaribo en dit is waar die span die uiterste verdraagsaamheid tussen verskillende godsdienstige groepe sien
π 10:30 PM - 11:30 PM
Op My Eish!
Met net vier dames wat oorbly om Ruan se hart te wen en vir hom om op die één te besluit, neem hy elkeen op 'n spesiale maar ook finale afspraak. Maar, verloop als soos beplan?
π 11:30 PM - 12:30 AM
Voetspore
Suriname is ietwat van 'n eiland op die vasteland. Die meeste mense woon in die hoofstad Paramaribo en dit is waar die span die uiterste verdraagsaamheid tussen verskillende godsdienstige groepe sien
π 12:30 AM - 1:00 AM
Ontbyt Grotes
'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat
π 1:00 AM - 2:00 AM
Landman
Tommy se kartelprobleme raak al hoe ernstiger. Angela en Ainsley begin hul nuwe gemeenskap verken
π 2:00 AM - 3:30 AM
Musiekvideo's
Musiekvideos vir elke smaak
π 3:30 AM - 3:50 AM
GROOTplaas
GROOTplaas gesels met prof Stuart Pimm oor die wΓͺreldwye bewering van 'n 73% afname in wildbevolkings
π 3:50 AM - 4:00 AM
Die Boodskap
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit MosaΓ―ek gemeente. In gesprek met Tarine de Ridder ondersoek ons die moontlikheid: Leef ons asof Jesus nog dood is?
Similar Channels
DSTV AFRIQUE #####
LIVE
ID: 763273
VIP - IMPACT TV
LIVE
ID: 1376333
[SA] 1 KZN UHD
LIVE
ID: 311644
[SA] 1 KZN UHD
LIVE
ID: 311718
[SA] 1 MAGIC
LIVE
ID: 311691
[SA] 1 MAGIC
LIVE
ID: 311768
[SA] ABOL TV
LIVE
ID: 863402
[SA] AFRICA MAGIC EPIC UHD
LIVE
ID: 311717
[SA] AFRICA MAGIC FAMILY UHD
LIVE
ID: 311640
[SA] AFRICA MAGIC FAMILY UHD
LIVE
ID: 311713
[SA] AFRICA MAGIC HAUSA
LIVE
ID: 311700
[SA] AKWAABA MAGIC ABUSUA
LIVE
ID: 755224
