Recommended Services
Supported Scripts
π Live & Upcoming Programs
π 10:00 PM - 10:30 PM
Met 'n Huppel In Die Stap
Ons ontmoet 'n aantal seniors wat vertel watter rol musiek in hulle lewens speel. Die bekende dirigent en koorleier Richard Cock, lug onder meer sy mening
π 10:30 PM - 11:00 PM
ReΓ«nboogrant
Rooi graffiti teen die skoolmuur met aantygings oor Meneer Bothma veroorsaak dat 'n nuwe debietstelsel geΓ―mplementeer word. Sunette sukkel om die gebeure met Japie te verwerk
π 11:00 PM - 11:30 PM
Tussen Mure: Masculus
Dapper de Wet skrop nes in die dorpie Philadelphia met sy perde LindΓ© en Bokser. Hier ontmoet Boere-erfenis en Myanmar-styl
π 11:30 PM - 12:00 AM
Waar Daar 'n Wil Is
Hierdie week gesels Lee-Ann met voormalige omroeper, skrywer en rolprentresensent, Leon van Nierop. Ons gaan maak 'n draai by sy tuiste waar ons sy lewensmaat ontmoet
π 12:00 AM - 1:00 AM
Koortjies Met Elwira Standili
'n Spesiale Paasfees episode. Profetes Gunaida Samuel en pastoor Monray Adams kom gesels oor die kruisiging en opstanding. Die Lekker Crew is ons gaskunstenaars
π 1:00 AM - 3:30 AM
Musiekvideo's
Musiekvideo's vir elke smaak
π 3:30 AM - 3:50 AM
GROOTplaas
GROOTplaas gesels met prof Stuart Pimm oor die wΓͺreldwye bewering van 'n 73% afname in wildbevolkings
π 3:50 AM - 4:00 AM
Die Boodskap
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit MosaΓ―ek gemeente. In gesprek met Tarine de Ridder ondersoek ons die moontlikheid: Leef ons asof Jesus nog dood is?
π 4:00 AM - 6:00 AM
Die GROOT Ontbyt
Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span
π 6:00 AM - 6:15 AM
Die Boodskap
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit MosaΓ―ek gemeente. In gesprek met Tarine de Ridder ondersoek ons die moontlikheid: Leef ons asof Jesus nog dood is?
π 6:15 AM - 6:30 AM
Lappies
Lappies is die bosveldprins en troonopvolger, want Pappa Leeu is koning. Daarom leer, speel en beleef Lappies elke dag soveel moontlik avonture saam met sy maats
π 6:30 AM - 8:30 AM
Die GROOT Ontbyt
Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span
Similar Channels
DSTV AFRIQUE #####
LIVE
ID: 763273
VIP - IMPACT TV
LIVE
ID: 1376333
[SA] 1 KZN UHD
LIVE
ID: 311644
[SA] 1 KZN UHD
LIVE
ID: 311718
[SA] 1 MAGIC
LIVE
ID: 311691
[SA] 1 MAGIC
LIVE
ID: 311768
[SA] ABOL TV
LIVE
ID: 863402
[SA] AFRICA MAGIC EPIC UHD
LIVE
ID: 311717
[SA] AFRICA MAGIC FAMILY UHD
LIVE
ID: 311640
[SA] AFRICA MAGIC FAMILY UHD
LIVE
ID: 311713
[SA] AFRICA MAGIC HAUSA
LIVE
ID: 311700
[SA] AKWAABA MAGIC ABUSUA
LIVE
ID: 755224
